Landsdiens sou nooit vir een honderd en elf jaar kon voortbestaan as liefde vir God ons Skepper, nie ons fondament was nie. By Landsdiens is liefde vir God die vertrekpunt van alles wat ons doen. Ons erken God as ons Skepper, Leidsman en Vader, en streef daarna om in alles Sy wil te soek en uit te leef. Hierdie liefde is sigbaar in ons diens aan ander, ons respek vir Sy skepping, en ons toewyding aan Sy Woord.
Uit liefde vir God vloei ware diensbaarheid.
© 2025 Created with Royal Elementor Addons by Trinkettree Marketing