Liefde vir ons Medemens

Landsdiens bied ’n veilige ruimte waar elke persoon soos familie behandel en vaardighede ontwikkel kan word, in ’n omgewing van vertroue en ondersteuning.

Liefde vir jou medemens is nie net ’n opdrag van God nie, maar ook ’n weerspieëling van Sy liefde in en deur ons lewens. Dit vra van ons om elke mens met respek, omgee en deernis te behandel – ongeag hul agtergrond of omstandighede.

Ware diens begin by opregte liefde vir ons medemens.