Landsdiens waardes word doelbewus geïntegreer met die ontwikkeling van jongmense se talente en geestelike toerusting, sodat hulle voorbereid is om die uitdagings en probleme van hul tyd aan te pak. By die Landsdiens word wedersydse begrip, waardering en respek vir ander kulture aktief bevorder.